Yasmin Levy
Voorkoms
Yasmin Levy | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Yasmin Levy |
Gebore | 23 Desember 1975 Jerusalem, Israel |
Oorsprong | Israel |
Genres | Sefardiese musiek, Flamenco, World Music |
Beroep(e) | Sanger |
Etikette | Adama |
Webwerf | www.yasminlevy.net |
Yasmin Levy (Hebreeus: יסמין לוי), gebore op 23 Desember 1975 in Jerusalem, is 'n Israeliese sanger-liedjieskrywer van Judeo-Spaanse musiek.
Yasmin Levy is gebore in 'n Sefardiese familie van Izmir, Turkye. Haar vader, Itshak (Isak) Levy (1919-1977) [1] was 'n komponis en hassan (kantor), en ook 'n pionier navorser in die lang en ryk geskiedenis van die Ladino musiek en kultuur van die Spaanse Jode en sy diaspora, synde die redakteur van Ladino taal tydskrif Aki Yerushalayim. Sy sing in Ladino, Hebreeus en Spaans.
Diskograpie
[wysig | wysig bron]Albums
[wysig | wysig bron]- 2004: Romance & Yasmin
- 2005: La Judería
- 2006: Live at the Tower of David, Jerusalem
- 2007: Mano Suave
- 2009: Sentir
- 2012: Libertad (release date: Oktober 2012)[2]
Liedjies vir films opgeneem
[wysig | wysig bron]- 2011: Jaco, vir My Sweet Canary (met Tomer Katz)
- 2011: Una Pastora, vir My Sweet Canary (met Mumin Sesler)
Samewerking
[wysig | wysig bron]- 2008: Tzur Mishelo Achalnu, vir Avoda Ivrit 2, met Shlomo Bar.
- 2010: Tzur Mishelo Achalnu, vir Kol HaNeshama, met Shlomo Bar.
- 2012: Yigdal, vir Yehuda Halevi Pinat Ibn Gabirol - The Collection.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Music & Vision"
- ↑ "Yasmin Levy Presenting songs from her new album, Libertad + Tanja Tzarovska: Hidden Songs of Macedonia". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 November 2012. Besoek op 29 Augustus 2012.