Vanwyksvleidam
Voorkoms
Vanwyksvleidam | |
---|---|
Amptelike naam | Vanwyksvleidam |
Ligging | Noord-Kaap |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 30°22′1″S 21°49′1″O / 30.36694°S 21.81694°O |
Openingsdatum | 1884 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Hoogte van wal | 15 m |
Bakmaat | 143081 m3 |
Reservoir | Vanwyksvlei |
Damoppervlak | 49.9 ha |
Die Vanwyksvleidam is in ‘n sytak van die Hartbeesrivier, ‘n boloop van die Oranjerivier.
Die dam is op die Carnarvon-leegte net buite die dorp Van Wyksvlei, noord van Carnarvon, oos van Brandvlei en suidoos van Verneukpan.
In 1884 is die grondwal voltooi en is daarom waarskynlik die oudste dam in Suid-Afrika. Alhoewel dit ‘n groot opgaarvermoë het, wat dit amper nog nooit meer as halfvol nie. Nagenoeg 600 hektaar word uit die dam besproei.