Van der Walt
Voorkoms
Van der Walt is 'n Afrikaanse familienaam wat algemeen in Suid-Afrika aangetref word.
Bekende Van der Walts is/was:
- Dirk van der Walt, van 1951 tot 1985 predikant van die Gereformeerde Kerk
- Elizabeth van der Walt, predikantsvrou en vroueleier in die Gereformeerde Kerk
- Ella Eloff-van der Walt (Rustenburg, 12 Oktober 1906 – 25 Desember 2000), skrywer van Afrikaanse romans
- Ernst van der Walt, (Johannesburg, 2 Maart 1942 - ), afgetrede leraar van die NG gemeente Rondebosch
- Finnie van der Walt (née Venter, Venterstad, 18 Mei 1879 – 1 Maart 1937), predikantsvrou in die Gereformeerde Kerk
- Hendrik Tjaart van der Walt (Graaff-Reinet, 1803 – 1877) was mede-eienaar van die plaas Grootfontein
- Izak van der Walt, predikant van die Gereformeerde Kerk
- J.G.H. van der Walt (* Ladybrand, 9 November 1873 – † Middelburg, Kaap, 1956), predikant van die Gereformeerde Kerk
- Johannes van der Walt (veldkornet), (Colesberg, 1812 – 1864)
- Johannes Christiaan van der Walt (Philippolis, 1890 – 1962), predikant in ses gemeentes van die Gereformeerde Kerk
- Johannes van der Walt, die Gemaskerde Wonder of “Masked Marvel”
- Johannes Petrus van der Walt (* Ladybrand, 29 September 1878 – † 2 Augustus 1922)
- Miemie van der Walt (gebore Henning, Burgersdorp, Kaapkolonie, 8 Mei 1891)
- N.H. van der Walt († 19 Februarie 1948), predikant van die Gereformeerde Kerk
- Philip van der Walt, rugbyspeler by die klub Biarritz Olympique in Frankryk
- Sarel van der Walt, (Bethal, 18 April 1907 – 8 Oktober 1994), leraar van die Gereformeerde Kerk
- Stephanus van der Walt (Eppie) (* Middelburg, Kaap, 1906 – † 1987), leraar van die Gereformeerde Kerk
- Tjaart van der Walt (1749 – 8 Augustus 1802), kommandant-generaal in die Kaapkolonie.
- Tjaart van der Walt (* 1934 – † 2019), in lewe rektor aan die Potchefstroomse Universiteit.
- Wilhelm van der Walt, Suid-Afrikaanse akteur (het Ty gespeel in die sepie 7de Laan).
- Willem van der Walt, jeugverhaalskrywer
- Wimpie van der Walt (* Brits, 6 Januarie 1989), rugbyspeler van die Kings.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]van Van der Walt. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. | Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die