Voorrym
Voorkoms
Voorrym (ook beginrym of aanvangsrym genoem) is rym aan die begin van versreëls.
Voorrym moet nie met alliterasie verwar word nie.
Voorbeeld
[wysig | wysig bron]- blinkende betowerende vonkelende kristal,
klinkende kele en jubelgeskal.