Thaba Phatswa
Voorkoms
Thaba Phatswa | |
---|---|
Gehug | |
Koördinate: 29°18′58″S 27°7′8″O / 29.31611°S 27.11889°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Thabo Mofutsanyana |
Munisipaliteit | Mantsopa |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,60 km2 (0,23 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 915 |
• Digtheid | 1 525/km2 (3 950/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 76.4% |
• Swart mense | 22.7% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 84.9% |
• Sotho | 9.4% |
• Engels | 2.6% |
• Tswana | 1.1% |
• Ander | 2.0% |
Thaba Phatswa is 'n klein nedersetting in die Suidoos-Vrystaat, Suid-Afrika, ongeveer 30 km suidoos van Thaba Nchu en 22 km noord van Hobhouse. Die nedersetting lê teenaan die Leeurivier en aan die voet van die Malutiberge, naby die grens tussen die Vrystaat en Lesotho.
Die dorpie huisves oorwegend (76%) Kleurlinge.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Thaba Phatswa". Sensus 2011.