Tanner Cohen
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tanner Cohen | |
Geboorte | 1986 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en sanger |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tanner Cohen (gebore 1986) is 'n Amerikaanse akteur en sanger van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Were the World Mine (2008), Getting Go, the Go Doc Project (2013), en White Girl Problems, en in die televisiereeks Looking (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: Were the World Mine
- 2013: Getting Go, the Go Doc Project
- White Girl Problems
- Dirty Rush
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2014: Looking