Tamala Jones
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tamala Jones | |
Geboortenaam | Tamala R. Jones |
---|---|
Geboorte | 12 November 1974 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tamala Jones (gebore 12 November 1974) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Booty Call (1997), Can't Hardly Wait (1998), en Blue Streak (1999), en in die televisiereeks Castle (2009).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1997: Booty Call
- 1998: Can't Hardly Wait
- 1999: Blue Streak
- 2005: Long Distance
- 2006: Confessions
- 2007: Daddy Day Camp
- 2008: American Dream
- 2008: The Hustle
- 2011: 35 and Ticking
- 2013: Things Never Said
- 2014: Act of Faith
- 2015: Megachurch Murder
- The Tammi Terrell Story
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1996: Dangerous Minds
- 1998: For Your Love
- 2003: The Tracy Morgan Show
- 2009: Castle
- 2009: The Mo'Nique Show
- 2013: Walk This Way
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2000: Little Richard
- 2001: Cedric the Coach
- 2002: Couples
- 2005: Nadine in Date Land
- 2006: Flirt
- 2007: Protect and Serve
Video's
[wysig | wysig bron]- 2003: The Making of Head of State