Toyota NZ-enjin
Die Toyota NZ-enjinfamilie is 'n reeks inlynviersilindersuierenjins. Die 1NZ-reeks gebruik 'n aluminiumenjinblok en dubbelbonokassilinderkoppe. Dit beskik oor 4 kleppe per silinder met VVT-i-tegnologie en sekwensiële brandstofinspuiting.
1NZ-FE
[wysig | wysig bron]Die 1NZ-FE is 'n 1.5 L (1497 cc) konvensionele Otto-siklusvariant van die 1NZ-FXE met VVT-i. Dit het dieselfde boor en slag, maar die drukverhouding is verlaag tot 10.5:1. Kraglewering is 81.2 kW (109 pk) teen 6000 opm met 141 Nm (103 lb·vt) se wringkrag teen 4200 opm. Die rooilyn is op 6400 opm.
Aanwendings:
- Toyota Auris
- Toyota Corolla
- Scion xA/Toyota ist
- Scion xB/Toyota bB
- Toyota Vios/Toyota Belta
- Toyota Raum
- Toyota Porte
- Toyota Platz
- Toyota Fun Cargo
- Toyota Premio
- Toyota Allion
- Toyota Sienta
- Toyota Probox
- Toyota Ractis
- Toyota Yaris
Huidige modelle:
Auris ·
Avanza ·
Avensis ·
Camry ·
Corolla ·
Crown ·
Etios ·
FJ Cruiser ·
Fortuner ·
HiAce ·
Hilux · | ||
Wysig hierdie sjabloon |