Will Rogers
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Will Rogers | |
Geboortenaam | William Penn Adair Rogers |
---|---|
Geboorte | 4 November 1879 |
Sterfte | 15 Augustus 1935 (op 55) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Will Rogers, Jr. |
Beroep(e) | Akteur, komediant en joernalis |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Will Rogers (4 November 1879 – 15 Augustus 1935) was 'n Amerikaanse akteur, komediant en joernalis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Connecticut Yankee (1931), Doctor Bull (1933), Judge Priest (1934), en Steamboat Round the Bend (1935).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1916: Roaring Camp
- 1918: Laughing Bill Hyde
- 1919: Almost a Husband
- 1919: Jubilo
- 1920: Cupid the Cowpuncher
- 1920: Honest Hutch
- 1920: Jes' Call Me Jim
- 1920: The Strange Boarder
- 1920: Water, Water, Everywhere
- 1920: Guile of Women
- 1921: Boys Will Be Boys
- 1921: A Poor Relation
- 1921: An Unwilling Hero
- 1921: Doubling for Romeo
- 1922: The Headless Horseman
- 1922: One Glorious Day
- 1927: A Texas Steer
- 1927: Tiptoes
- 1929: They Had to See Paris
- 1930: Lightnin'
- 1930: So This Is London
- 1931: A Connecticut Yankee
- 1931: Ambassador Bill
- 1931: Young as You Feel
- 1932: Business and Pleasure
- 1932: Down to Earth
- 1932: Too Busy to Work
- 1933: Doctor Bull
- 1933: Mr. Skitch
- 1933: State Fair
- 1934: Judge Priest
- 1934: David Harum
- 1934: Handy Andy
- 1934: Stand Up and Cheer!
- 1935: Steamboat Round the Bend
- 1935: The County Chairman
- 1935: Doubting Thomas
- 1935: In Old Kentucky
- 1935: Life Begins at 40
- 1957: The Golden Age of Comedy
Video's
[wysig | wysig bron]- 2000: Jeff Foxworthy's Comedy Classics