[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Witwangstormswael

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Witwangstormswael
Witgesigstormswael
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Pelagodroma

Spesie:
P. marina
Binomiale naam
Pelagodroma marina
(Latham, 1790)

Die Witwangstormswael (Pelagodroma marina) is 'n stormswael en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 19 – 21 cm groot en weeg 45 - 60 g met 'n vlerkspan van 42 - 48 sentimeter. Daar broei 1 miljoen pare in die somer op gematigde eilande in die Noordoos- en Suid-Atlantiese Oseaan en om Australië. In Engels staan die voël bekend as White-faced storm-petrel.

Die voël is die enigste spesie in die genus Pelagodroma.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Pelagodroma marina". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)