Whitney Blake
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Whitney Blake | |
Geboortenaam | Nancy Ann Whitney |
---|---|
Geboorte | 20 Februarie 1926 |
Sterfte | 28 September 2002 (op 76) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Richard Whitney Baxter (b. 1944) |
Beroep(e) | Skryfster, aktrise, en regisseuse |
Aktiewe jare | 1956–1998 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Whitney Blake (20 Februarie 1926 – 28 September 2002) was 'n Amerikaanse skryfster, aktrise, en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent My Gun Is Quick (1957) en in die televisiereekse Hazel (1961), Mannix (1967), en One Day at a Time (1975).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1957: My Gun Is Quick
- 1959: -30-
- 1981: A Face in the Crowd
- 1987: Reno's Kids: 87 Days + 11
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1957: M Squad
- 1959: Pete Kelly's Blues
- 1960: Overland Trail
- 1961: Hazel
- 1967: Mannix
- 1975: One Day at a Time
- 1998: Solo en America
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1957: Collector's Item: The Left Fist of David
- 1959: Destination Space
- 1970: The Boy Who Stole the Elephant
- 1974: Strange Homecoming
- 1975: Returning Home