Warrenpoint
Voorkoms
Warrenpoint | |
---|---|
Dorp | |
Warrenpoint, soos gesien vanuit Slieve Martin in die Mourne Mountains | |
Koördinate: 54°05′56″N 6°14′56″W / 54.09889°N 6.24889°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land (VK) | Noord-Ierland |
County | Down |
Distrik | Newry, Mourne and Down |
Bevolking | |
• Totaal | 7 638 |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | BT34 |
Skakelkodes | 028, +44 28 (vanuit die buiteland) |
Webwerf | newrymournedown.org |
Warrenpoint is 'n klein nedersetting in die Noord-Ierse graafskap Down, geleë aan die noordoewer van Carlingford Lough, 'n see-inham wat die grens vorm tussen Noord-Ierland in die noorde en Éire (die Republiek van Ierland) in die suide.
In die plaaslike omgangstaal word na die dorp verwys as "The Point" (An Phointe in Iers).
Bekende inwoners
[wysig | wysig bron]- Stella Blakemore, Suid-Afrikaanse skryfster van Afrikaanse jeugboeke (1906–1991), vanaf 1954 tot haar afsterwe