Wateraap (astrologie)
Voorkoms
壬申
Die Wateraap (壬申, rénshēn) is die negende jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die negende Hemelstam (壬, rén; die element Water en Jang) met die negende Aardtak (申, shēn), gesimboliseer deur die Aap (猴, hóu).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Wateraapjaar het in 1992 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 4 Februarie 1992 tot 22 Januarie 1993.
Wateraapjare
[wysig | wysig bron]Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Wateraapjare:
Jare van die Wateraap | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2689 v.C. | 2629 v.C. | 2569 v.C. | 2509 v.C. | 2449 v.C. | 2389 v.C. | 2329 v.C. | 2269 v.C. | 2209 v.C. | 2149 v.C. |
10 | 2089 v.C. | 2029 v.C. | 1969 v.C. | 1909 v.C. | 1849 v.C. | 1789 v.C. | 1729 v.C. | 1669 v.C. | 1609 v.C. | 1549 v.C. |
20 | 1489 v.C. | 1429 v.C. | 1369 v.C. | 1309 v.C. | 1249 v.C. | 1189 v.C. | 1129 v.C. | 1069 v.C. | 1009 v.C. | 949 v.C. |
30 | 889 v.C. | 829 v.C. | 769 v.C. | 709 v.C. | 649 v.C. | 589 v.C. | 529 v.C. | 469 v.C. | 409 v.C. | 349 v.C. |
40 | 289 v.C. | 229 v.C. | 169 v.C. | 109 v.C. | 49 v.C. | 12 | 72 | 132 | 192 | 252 |
50 | 312 | 372 | 432 | 492 | 552 | 612 | 672 | 732 | 792 | 852 |
60 | 912 | 972 | 1032 | 1092 | 1152 | 1212 | 1272 | 1332 | 1392 | 1452 |
70 | 1512 | 1572 | 1632 | 1692 | 1752 | 1812 | 1872 | 1932 | 1992 | 2052 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 769 v.C. |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Metaalbok (辛未) |
Wateraap (壬申) | Volgende teken Waterhaan (癸酉) → |