Rebecca Root
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rebecca Root | |
Geboorte | 10 Mei 1969 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rebecca Root (gebore 10 Mei 1969) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Danish Girl (2015), Colette (2018), en The Sisters Brothers (2018).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: 'NORMAL ' (Real Stories from the sex industry)
- 2015: The Danish Girl
- 2018: Colette
- 2018: The Sisters Brothers
- 2019: The Next Act