Rooiwangtinktinkie
Voorkoms
Rooiwangtinktinkie | |
---|---|
Singend te Ngwenya Lodge aan die Krokodilrivier, Mpumalanga | |
Sang opgeneem in Limpopo, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. erythrops
|
Binomiale naam | |
Cisticola erythrops (Hartlaub, 1857)
|
Die rooiwangtinktinkie (Cisticola erythrops) is 'n algemene standvoël van welige onkruidagtige en ander lae plantegroei langs rietplate, riviere en strome. Die voël is 14 cm groot en weeg 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die red-faced cisticola.
Galery
[wysig | wysig bron]-
Legsel van Cisticola erythrops - MHNT
-
Legsel van Cisticola erythrops sylvia - MHNT
-
Nie-broeiende volwassene te Darville, Pietermaritzburg
-
Te Cuanza Norte-provinsie, noordelike Angola
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Cisticola erythrops". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)