Rooikopvink
Voorkoms
Rooikopvink | |
---|---|
'n Mannetjie | |
'n Wyfie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. erythrocephala
|
Binomiale naam | |
Amadina erythrocephala (Linnaeus, 1758)
| |
Verspreiding |
Die Rooikopvink (Amadina erythrocephala) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en nomade in droë grasveld, doring- en breëblaarboomveld. Hulle is dikwels in swerms en ook dikwels saam met ander saadeters. Die voël is 14 cm groot en weeg 18 - 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-headed Finch.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Amadina erythrocephala". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rooikopvink.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Rooikopvink