Robert Lansing (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robert Lansing | |
Geboortenaam | Robert Howell Brown |
---|---|
Geboorte | 5 Junie 1928 |
Sterfte | 23 Oktober 1994 (op 66) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robert Lansing (5 Junie 1928 – 23 Oktober 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 4D Man (1959) en Empire of the Ants (1977), en in die televisiereekse Star Trek (1966) en The Man Who Never Was (1966).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1959: 4D Man
- 1960: The Pusher
- 1966: An Eye for an Eye
- 1966: Namu, the Killer Whale
- 1969: It Takes All Kinds
- 1971: The Grissom Gang
- 1972: Thirty Dangerous Seconds
- 1976: Bittersweet Love
- 1976: Acapulco Gold
- 1977: Empire of the Ants
- 1977: Scalpel
- 1980: Island Claws
- 1980: S.H.E: Security Hazards Expert
- 1988: The Nest
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1960: Moment of Fear
- 1961: 87th Precinct
- 1964: 12 O'Clock High
- 1966: Star Trek
- 1966: The Man Who Never Was
- 1968: Journey to the Unknown
- 1983: Automan
- 1985: The Equalizer
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1964: Calhoun: County Agent
- 1966: The Long Hunt of April Savage
- 1967: Danger Has Two Faces
- 1972: The Astronaut
- 1975: Crime Club
- 1977: The Deadly Triangle
- 1983: Shadow of Sam Penny
- 1988: Memories of Manon
- 1989: Submarine: Steel Boats, Iron Men
Video's
[wysig | wysig bron]- 2012: Calling Automan: The Auto Feature