R524 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Streeksroete R524 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Oospunt | N1 in Louis Trichardt | |||
Wespunt | Punda Maria-hek in Krugerwildtuin | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Thohoyandou | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R524 is 'n streeksroete wat die N1-nasionale pad vanuit Louis Trichardt met die Punda Maria-hek in die Krugerwildtuin verbind. Vanaf Louis Trichardt hou die roete oos tot by Thohoyandou. Hier gaan dit verby die oostelike punt van die R523 en later verby die noordelike punt van die R81-provinsiale pad. Hiervandaan hou die roete noordoos tot by die Punda Maria-hek van die Krugerwildtuin.