[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Piet Hein (seevaarder)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Piet Hein

Piet Pieterszoon Hein (25 November 1577 – 18 Junie 1629) was 'n Nederlandse vlootadmiraal en volksheld, bekend vir sy suksesvolle aanvalle teen die Spaanse Silwerloot tydens die Tachtigjarige Oorlog. In 1628 het hy die beroemde Spaanse silwervloot naby Kuba onderskep, wat aan Nederland 'n groot ekonomiese en morele oorwinning besorg het. Hein is later in 1629 tydens 'n geveg naby Dunkirk in die Spaanse Nederlande dood. Sy oorwinnings het hom 'n belangrike figuur in die Nederlandse maritieme geskiedenis gemaak.

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Warnsinck, Johan Carel Marinus (1938). Drie zeventiende-eeuwsche admiraals. Piet Heyn, Witte de With, Jan Evertsen. van Kampen.
  • Reine, Ronald Boudewijn Prud'homme van (2003). Admiraal Zilvervloot: biografie van Piet Hein (in Nederlands). De Arbeiderspers. ISBN 978-90-295-3663-9.
  • Vere, Frances (1955). Salt in their blood: the lives of famous Dutch admirals. London: Cassell & Company, LTD.