Piet-tjou-tjougrysmees
Voorkoms
Piet-tjou-tjougrysmees | |
---|---|
'n Piet-tjou-tjougrysmees in die Namakwa Nasionale Park in die Noord-Kaap. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. afer
|
Binomiale naam | |
Parus afer Gmelin, 1789
|
Die Piet-tjou-tjougrysmees (Parus afer) is 'n gelokaliseerde, algemene, endemiese standvoël in fynbos en Karoobossieveld - dikwels naby klipbanke en ou geboue. Die voël is 15 cm groot en weeg 18 - 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey Tit.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Parus afer". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)