Surat
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indië |
Deelstaat | Gujarat |
Koördinate | 21°12′N 72°50′O / 21.200°N 72.833°O |
Stigting | 12de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 326,515 vk km |
Hoogte bo seevlak | 13 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 4 467 797 |
- Bevolkingsdigtheid | 16 460/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 6 353 831 |
Tydsone | UTC+05:30 |
Burgemeester | Daxesh Mavani |
Amptelike webwerf | surat.nic.in |
Surat (Gujarati: સુરત, [suɾət]) is 'n groot stad en die ekonomiese sentrum van die Indiese deelstaat Gujarat. Die stad is in die weste van die land geleë. Surat het 'n bevolking van 4 467 797 in 2010 gehad en is die agste grootse stad in Indië.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Surat.
- (en) (gu) Amptelike webwerf
- (en) "Surat". Encyclopædia Britannica. Besoek op 21 Augustus 2024.