Stadskanaal
Voorkoms
Stadskanaal Knoal | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die Stadskanaal | |
Ligging van Stadskanaal in Groningen-provinsie | |
Kaart van Stadskanaal-munisipaliteit | |
Koördinate: 52°59′N 6°57′O / 52.983°N 6.950°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Groningen |
Regering | |
• Burgemeester | Klaas Sloots (GroenLinks) |
Oppervlak | |
• Totaal | 119,94 km2 (46,31 vk. myl) |
• Land | 117,63 km2 (45,42 vk. myl) |
• Water | 2,31 km2 (0,89 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 31 757 |
• Digtheid | 265/km2 (690/vk. myl) |
1 Januarie 2021 | |
Poskode | 9501–9503, 9581, 9584–9585, 9591, 9661 |
Skakelkodes | 0599 |
Bestuurlike sentrum | Stadskanaal (dorp) |
Webwerf | Stadskanaal |
Stadskanaal is 'n munisipaliteit en 'n dorp in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Die munisipaliteit is in 1969 gestig deur die samevoeging van die munisipaliteit Onstwedde met 'n deel van Wildervank.
Stadskanaal is vernoem na die kanaal wat in die 17de eeu in opdrag van die stad Groningen gegrawe is. Die stad was in daardie tyd die werklike regeerder in dié deel van die provinsie.
Plekke
[wysig | wysig bron]Alteveer, Mussel, Musselkanaal, Onstwedde, Stadskanaal en Vledderveen.
Naburige munisipaliteite
[wysig | wysig bron]Veendam | Pekela | |
Aa en Hunze (DR) | Westerwolde | |
Borger-Odoorn (DR) |