Saampersbaarheid
Voorkoms
In termodinamika en vloeimeganika, is saampersbaarheid 'n maatstaf van die relatiewe volume verandering van 'n vloeier of vastestof as 'n reaksie op 'n drukverandering.
waar V die volume is en p die druk is.
Vloeistowwe is gewoonlik baie min saampersbaar, teenoor gasse wat baie saampersbaar is (kyk ook Ideale gaswet).