Natrium-22
Voorkoms
Algemeen | ||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Naam | Natrium-22 | |||||||||||||||
Protone | 11 | |||||||||||||||
Neutrone | 11 | |||||||||||||||
Kernspin | 3+ | |||||||||||||||
Massa-oorskot | -512,4 keV[1] | |||||||||||||||
Status | ||||||||||||||||
Status | radioaktief | |||||||||||||||
Halfleeftyd | 2,6027 j | |||||||||||||||
Vervalvorm | β+ 90,6% | |||||||||||||||
Vervalvorm 2 | elektronvangs 9,6% | |||||||||||||||
Navigasie | ||||||||||||||||
| ||||||||||||||||
Lys van isotope | ||||||||||||||||
Portaal Chemie | ||||||||||||||||
Portaal Fisika |
Natrium-22 (chemiese notasie: 2211Na) is 'n radioaktiewe isotoop van natrium.
Verval
[wysig | wysig bron]Hierdie kern verval hoofsaaklik deur vrystelling van 'n positron (90,6%). In 9,4% van die gevalle vind elektronvangs plaas. Positronemissie is 'n driedeeltjiesproses waarin 'n proton in 'n neutron verander en 'n neutrino vrygestel word:[2]
Die isotoop verval hierdeur na neon-22. Die maksimale energie van die positron is 543 keV, maar dit kan deur die driedeeltjiesproses ook laer wees. Die waarskynlikste energie is ongeveer 240 keV.[2]
Aanwending
[wysig | wysig bron]Natrium-22 is 'n goeie bron van positrone, wat in die tegniek positron-annihilasie-spektroskopie (PAS) gebruik word.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties G. Audi, O. Bersillon, J. Blachot, A.H. Wapstra IUPAC
- ↑ 2,0 2,1 "ETH Switserland". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2017. Besoek op 9 Julie 2018.
- ↑ Positron annihilation spectroscopy I. Procházka Materials Structure 8(2) 2001