Meghann Fahy
Voorkoms
Meghann Fahy | |
Geboortenaam | Meghann Alexandra Fahy |
---|---|
Geboorte | 25 April 1990 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2009–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Meghann Fahy (gebore 25 April 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Miss Sloane (2016) en in die televisiereeks The Bold Type (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2016: Miss Sloane
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2017: The Bold Type
- 2024: The Perfect Couple