Marble Hall
Voorkoms
Marble Hall | |
---|---|
Satellietbeeld van Marble Hall (2003) | |
Koördinate: 24°58′S 29°17′O / 24.967°S 29.283°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Sekhukhune |
Munisipaliteit | Ephraim Mogale |
Stigting | 1945 |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 16,49 km2 (6,37 vk. myl) |
Hoogte | 910 m (2 990 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 687 |
• Digtheid | 163/km2 (420/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 34.5% |
• Indiërs/Asiërs | 4.6% |
• Bruin mense | 0.7% |
• Swart mense | 59.1% |
• Ander | 1.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 35.1% |
• Noord-Sotho | 30.6% |
• Engels | 12.0% |
• Tsonga | 4.3% |
• Ander | 18.0% |
Poskode (strate) | 0450 |
Poskode (posbusse) | 0450 |
Skakelkode | 013 |
Marble Hall is 'n groot dorp in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]In 1947 het ene mev. Visagie marmer ontdek in Marble Hall. Marmer word egter lankal nie meer hier ontgin nie. Die dorp is in 1942 opgemeet en in 1945 geproklameer.
Omgewing
[wysig | wysig bron]Die N11 nasionale pad gaan deur Marble Hall. Die belangrikste landbougewasse in die distrik is koring en sitrus.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Marble Hall". Sensus 2011.