Manchester, New Hampshire
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | New Hampshire |
County | Cumberland |
Koördinate | 42°59′N 71°28′W / 42.983°N 71.467°W |
Stigting | 1722 |
Inkorporasie | 1751 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 90,6 vk km |
Hoogte bo seevlak | 64 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 110 378 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 287,5/vk km |
Tydsone | EST (UTC -5) |
Somertyd | EDT (UTC -4) |
Burgemeester | Joyce Craig (D) |
Amptelike Webwerf | manchesternh.gov |
Manchester is die grootste stad in die deelstaat New Hampshire. Dit is ook die administratiewe setel van die Hillsborough County. Die stad is geleë op die oewers van die Merrimackrivier. Die nedersetting is gestig in 1722 en was bekend as Derryfield vanaf 1751. Vissery was die grootse ekonomiese aktiwiteit tot die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog, daarna het katoen oorgeneem. In 1807 'n was waterweg geopen na Boston en 1810 was die naam verander na Manchester. Die dorp het stadstatus verwerf in 1846.
Bron
[wysig | wysig bron]- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 15, Bladsy 319.