Lys van kardinale aangestel deur Pous Johannes XXIII
Voorkoms
Pous Johannes XXIII die 261ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1958 tot 1963 het 52 nuwe kardinale aangestel in 5 konsistories.
Die konsistorie van 15 Desember 1958
[wysig | wysig bron]- Giovanni Battista Montini, aartsbiskop van Milaan, Italië (later Pous Paulus VI).
- Giovanni Urbani, patriarg van Venesië, Italië.
- Paolo Giobbe, titulêr aartsbiskop van Tolemaide di Tebaide.
- Giuseppe Fietta, titulêr aartsbiskop van Sardica.
- Fernando Cento, titulêr aartsbiskop van Seleucia Pieria.
- Carlo Chiarlo, titulêr aartsbiskop van Amida.
- Amleto Giovanni Cicognani, titulêr aartsbiskop van Laodicea di Frigia.
- José Garibi Rivera, aartsbiskop van Guadalajara, Meksiko.
- Antonio María Barbieri, O.F.M.Cap., aartsbiskop van Montevideo, Uruguay.
- William Godfrey, aartsbiskop van Westminster, Engeland.
- Carlo Confalonieri, titulêr aartsbiskop van Nicopoli al Nesto.
- Richard James Cushing, aartsbiskop van Boston, VSA.
- Alfonso Castaldo, aartsbiskop van Naples.
- Paul-Marie Richaud, aartsbiskop van Bordeaux, Frankryk.
- John Francis O'Hara, C.S.C., aartsbiskop van Philadelphia, VSA.
- José María Bueno y Monreal, aartsbiskop van Sevilla, Spanje.
- Franz König, aartsbiskop van Wene, Oostenryk.
- Julius Döpfner, biskop van Berlyn, Duitsland.
- Domenico Tardini, titulêr aartsbiskop van Laodicea di Siria.
- Alberto di Jorio, regent van die sekretariaat van die Kollege van Kardinale.
- Francesco Bracci, sekretaris van die Kollege vir die Sakramente.
- Francesco Roberti, sekretaris van die Raad.
- Andrè Jullien, P.S.S., dekaan van die Rota.
Die konsistorie van 14 Desember 1959
[wysig | wysig bron]- Paolo Marella, titulêr aartsbiskop van Doclea.
- Gustavo Testa, titulêr aartsbiskop van Amasea.
- Aloisius Joseph Muench, aartsbiskop-biskop van Fargo, VSA.
- Albert Gregory Meyer, aartsbiskop van Chicago, VSA.
- Arcadio María Larraona, C.M.F., sekretaris van die Raad vir Geestelikes.
- Francesco Morano, sekretaris van die tribunal van die Apostoliese Signatura.
- William Theodore Heard, dekaan van die Rota.
- Augustin Bea, S.J.
Die konsistorie van 28 Maart 1960
[wysig | wysig bron]- Luigi Traglia, titulêr aartsbiskop van Cesarea di Palestina.
- Peter Tatsuo Doi, aartsbiskop van Tokyo, Japan.
- Joseph-Charles Lefèbvre, aartsbiskop van Bourges, Frankryk.
- Bernardus Johannes Alfrink, aartsbiskop van Utrecht, Nederland.
- Rufino Jiao Santos, aartsbiskop van Manila, Filippyne.
- Laurean Rugambwa, biskop van Rutabo, Tanganjika.
- Antonio Bacci, sekretaris van Briewe aan Prinse.
Die konsistorie van 16 Januarie 1961
[wysig | wysig bron]- Joseph Elmer Ritter, aartsbiskop van St. Louis, VSA.
- José Humberto Quintero Parra, aartsbiskop van Caracas, Venezuela.
- Luis Concha Córdoba, aartsbiskop van Bogotá, Colombia.
- Giuseppe Antonio Ferretto, titulêr aartsbiskop van Sardica.
Die konsistorie van 19 Maart 1962
[wysig | wysig bron]- José da Costa Nunes, titulêr aartsbiskop van Odessa.
- Giovanni Panico, titulêr aartsbiskop van Giustiniana prima.
- Ildebrando Antoniutti, titulêr aartsbiskop van Sinnada di Frigia.
- Efrem Forni, titulêr aartsbiskop van Darni.
- Juan Landázuri Ricketts, O.F.M., aartsbiskop van Lima, Peru.
- Gabriel Acacius Coussa, O.S.B.A.M., titulêr aartsbiskop van Gerapoli.
- Raúl Silva Henríquez, S.D.B., aartsbiskop van Santiago de Chili, Chili.
- Leo-Jozef Suenens, aartsbiskop van Mechelen-Brussel, België.
- Michael Browne, O.P., generaal van die Predikhere.
- Joaquín Anselmo María Albareda, O.S.B., prefek van die Vatikaanse biblioteek.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Miranda, S. 2011. The Cardinals of the Holy Roman Church. http://www2.fiu.edu/~mirandas/cardinals.htm.