Leon Belasco
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Leon Belasco | |
Geboortenaam | Leonid Simeonovich Berladsky |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Leon Belasco (11 Oktober 1902 – 1 Junie 1988) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Wonder Man (1945), Philo Vance Returns (1947), en Everybody Does It (1949), en in die televisiereeks My Sister Eileen (1960).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1945: Wonder Man
- 1947: Philo Vance Returns
- 1949: Everybody Does It
- 1951: Cuban Fireball
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1960: My Sister Eileen
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1965: Memorandum for a Spy