LIBRIS
Voorkoms
LIBRIS (Library Information System) is ’n Sweedse nasionale katalogus wat deur die Nasionale Biblioteek van Swede in Stockholm bestuur word.[1] Dit is moontlik om sowat 6,5 miljoen titels landwyd te deursoek.[2]
Benewens ’n bibliografiese rekord vir elke boek of publikasie, bevat LIBRIS ook ’n lêer oor mense. Die masjienleesbare kode vir die katalogus is SE-LIBR, gewoonlik geskryf selibr.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "LIBRIS". Nationalencyklopedin. URL besoek op 27 Julie 2010.
- ↑ "LIBRIS database contents". Nasionale Biblioteek van Swede. Besoek op 27 Julie 2010.
- ↑ Library of Congress Network Development and MARC Standards Office (5 April 2011). "Search the MARC Code List for Organizations Database". Library of Congress. Besoek op 22 Augustus 2012.