Oviston
Voorkoms
Oviston | |
---|---|
Oranje-Vis-tonnel se inlaat by Oviston | |
Koördinate: 30°41′S 25°46′O / 30.683°S 25.767°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Joe Gqabi |
Munisipaliteit | Walter Sisulu |
Stigting | ~1965 |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,15 km2 (1,60 vk. myl) |
Hoogte | 1 288 m (4 226 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 636 |
• Digtheid | 153/km2 (400/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 38.7% |
• Bruin mense | 46.7% |
• Swart mense | 14.6% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 72.8% |
• Engels | 15.6% |
• Xhosa | 7.6% |
• Sotho | 2.2% |
• Ander | 1.9% |
Poskode (strate) | 9798 |
Poskode (posbusse) | 9798 |
Skakelkode | 051-654- |
Oviston is 'n dorpie geleë op die suidoostelike oewer van die Gariepdam, Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die naam is 'n akroniem vir "Oranje-Vis-tonnel" omrede die waterinlaattoring vir die tonnel by Oviston gebou is. Die dorpie is in 1964 gebou om die mense te huisves wat by die bou van die tonnel betrokke was. Oviston is 8 km noord van Venterstad.[2]
Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 636 gehad, waarvan 246 (38,7%) Blankes is.[1]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Gariepdam (dorpie) 50 km | Springfontein 96 km | Bethulie 54 km | ||
Norvalspont 48 km Colesberg 84 km |
Aliwal-Noord 108 km | |||
Oviston | ||||
Middelburg 140 km | Venterstad 8 km Steynsburg 72 km |
Burgersdorp 72 km |
Nota: Afstande per pad gemeet[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Subplek Oviston". Sensus 2011.
- ↑ Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus.1995. ISBN 1-86842-026-4
- ↑ Reisafstande na Oviston