Oruro
Voorkoms
Oruro | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Oruro | |
Koördinate: 17°58′S 67°07′W / 17.967°S 67.117°W | |
Land | Bolivië |
Departement | Oruro |
Provinsie | Cercado |
Stigting | 1 November 1606 |
Regering | |
• Burgemeester | Rossío Pimentel |
Oppervlak | |
• Totaal | 1 633 km2 (631 vk. myl) |
Hoogte | 3 706 m (12 159 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 240 966 |
• Digtheid | 150/km2 (380/vk. myl) |
Oruro is 'n stad in Bolivië met 'n bevolking van 240 966. Die stad is op 1 November 1606 deur Spanjaarde onder Don Manuel Castro de Padilla gestig.