Olaf Pooley
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Olaf Pooley | |
Geboortenaam | Ole Krohn Pooley |
---|---|
Geboorte | 13 Maart 1914 |
Sterfte | 14 Julie 2015 (op 101) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Olaf Pooley (13 Maart 1914 – 14 Julie 2015) was 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Password Is Courage (1962) en in die televisiereekse The Adventures of Ben Gunn (1958), Doctor Who (1963), en Star Trek: Voyager (1995).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1962: The Password Is Courage
- 1962: The Battleaxe
- 1971: Crucible of Horror
- 1971: The Johnstown Monster
- 1980: The Godsend
- 1985: Lifeforce
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1954: Gravelhanger
- 1958: The Adventures of Ben Gunn
- 1963: Doctor Who
- 1966: The Master
- 1995: Star Trek: Voyager
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1949: Summer Day's Dream
- 1952: Portrait by Rembrandt
- 1982: Falcon's Gold
- 2001: An Evening with Rosanne Seaborn