Julian Morris
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Julian Morris | |
Geboortenaam | Julian David Morris |
---|---|
Geboorte | 13 Januarie 1983 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en kinematograaf |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Julian Morris (gebore 13 Januarie 1983) is 'n Engelse akteur, regisseur, en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Mark Felt: The Man Who Brought Down the White House (2017) en in die televisiereeks Hand of God (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: Cry Wolf
- 2006: Whirlygirl
- 2012: Kelly + Victor
- 2014: Something Wicked
- 2017: Mark Felt: The Man Who Brought Down the White House
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2010: My Generation
- 2014: Hand of God
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2002: Young Arthur
- 2013: Guilty
Video's
[wysig | wysig bron]- 2002: Sugababes: Freak like Me
- 2005: Enter the Sinister Set of 'Cry Wolf': A Tour with Actor Julian Morris
- 2010: Privileged
- 2015: Dragonheart 3: The Sorcerer's Curse