James McDivitt
Voorkoms
James McDivitt | |
---|---|
James McDivitt in 1971 | |
Gebore | James Alton McDivitt 10 Junie 1929 |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | ruimtevaarder |
James Alton "Jim" McDivitt (* 10 Junie 1929 - ; Brigadier-generaal) is 'n voormalige Amerikaanse toetsvlieënier, Amerikaanse Lugmagvlieënier, lugvaartingenieur en NASA-ruimtevaarder wat in beide die Gemini- en Apollo-programme gevlieg het. Hy was in beheer van Gemini 4 toe Edward White die eerste Amerikaner geword het om in die ruimte te wandel. Hy was ook die bevelvoerder van Apollo 9 – wat die eerste volledig bemande vlug was – en ook die eerste toetsvlug gedoen het met die Apollo-maanmodule.
Hy was later in beheer van die maanlandingoperasies en was ook die Apolloruimteprogrambestuurder van 1969 tot 1972.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie James McDivitt.
- (en) James McDivitt in die Internet-rolprentdatabasis