Josh Peck
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Josh Peck | |
Geboortenaam | Joshua Michael Peck |
---|---|
Geboorte | 10 November 1986 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Josh Peck (gebore 10 November 1986) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mean Creek (2004), The Wackness (2008), en Red Dawn (2012), en in die televisiereeks Drake & Josh (2004).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Mean Creek
- 2006: Special
- 2008: The Wackness
- 2008: Drillbit Taylor
- 2009: What Goes Up
- 2012: Red Dawn
- 2012: ATM
- 2013: Battle of the Year
- 2013: Bukowski
- 2013: Jungle Master
- 2017: The Labyrinth
- 2017: Take the 10
- 2017: Gnome Alone
- 2018: Locating Silver Lake
- 2018: Nate & Al
- The Siege of Fulton Avenue
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1999: The Amanda Show
- 2004: Drake & Josh
- 2014: The Rebels
- 2015: Grandfathered
- 2017: The Pain of Painting
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1998: Kids Are Punny
- 2001: Mad TV Live and Almost Legal
- 2006: Drake and Josh Go Hollywood
- 2008: Merry Christmas, Drake & Josh
- 2010: 7 Secrets with Miranda Cosgrove
Video's
[wysig | wysig bron]- 2002: Alex to the Max: The Making of Max Keeble's Big Move
- 2005: Josh Peck's Laugh Camp
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Josh Peck in die Internet-rolprentdatabasis
- Josh Peck op Twitter