Joris Jarsky
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joris Jarsky | |
Geboorte | 3 Desember 1974 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joris Jarsky (gebore 3 Desember 1974) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blindness (2008), Saw V (2008), The Incredible Hulk (2008), en The Boondock Saints II: All Saints Day (2009).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2002: Fizzy Bizness
- 2003: Foolproof
- 2003: it's for you!
- 2005: Horsie's Retreat
- 2008: Blindness
- 2008: Saw V
- 2008: The Incredible Hulk
- 2009: The Boondock Saints II: All Saints Day
- 2013: Step Dogs
- 2017: Ordinary Days
- 2018: Birdland
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2001: Vampire High
- 2008: Turbo Dogs
- 2014: Numb Chucks
- 2018: Cupcake & Dino: General Services
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: First Response