[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Jo-ane Van Dyk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jo-ane van Dyk in 2016.

Jo-ane Van Dyk (gebore 3 Oktober 1997) is 'n Suid-Afrikaanse baan- en veldatleet wat aan spiesgooi deelneem. Sy het die silwermedalje by die Olimpiese Spele in 2024 in Parys gewen.

Prestasies

[wysig | wysig bron]

Alle inligting geneem uit Wêreldatletiek profiel.[1]

Kompetisierekord

[wysig | wysig bron]
Verteenwoordig Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
2013 Wêreldjeugatletiekkampioenskappe Addis Abeba, Ethiopië 6de 50,16 m
2014 Atletiek by die 2014 Afrikajeugspele Gaborone, Botswana 1ste 47,62 m
Atletiek by die 2014 Somer Jeug Olimpiese Spele Nanjing, Volksrepubliek China 7de 48.93 m
2015 2015 Afrika Junior Atletiekkampioenskappe Addis Abeba, Ethiopië 1ste 49,47 m
Atletiek by die 2015 Afrika Spele Brazzaville, Republiek van die Kongo 3de 50,52 m
2016 2016 Afrika-atletiekkampioenskappe Durban, Suid-Afrika 2de 56,22 m
2016 IAAF o/20-Wêreldkampioenskappe Bydgoszcz, Pole 2de 57,32 m
2017 Atletiek by die 2017 Somer Universiade Taipei, Taiwan 9de 57,02 m
2018 2018 Afrika-atletiekkampioenskappe Asaba, Nigerië 2de 53,72 m
2019 Atletiek by die 2019 Somer Universiade Napels, ̪Italië 6de 56,85 m
2019 Afrika-atletiekkampioenskappe Rabat, Marokko 2de 55,38 m
2021 Atletiek by die 2020 Olimpiese Somerspele Tokio, Japan 24ste 57,69 m
2022 2022 Afrika-atletiekkampioenskappe Port Louis, Mauritius 1ste 60,65 m
2022 Wêreld-atletiekkampioenskappe Eugene, Oregon, Verenigde State 15de (q) 57,79 m
2023 2023 Wêreld-atletiekkampioenskappe – Vrouespiesgooi Budapest, Hongarye 10de 57,43 m
2024 Afrika-atletiekkampioenskappe Accra, Ghana 1ste 60,80 m
2024 Afrika-atletiekkampioenskappe Douala, Kameroen 1ste 57,03 m
2024 Atletiek by die 2024 Olimpiese Somerspele 2024 Parys, Frankryk 2de 63.93 m

Nasionale titels

[wysig | wysig bron]
  • Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe
    • Spiesgooi: 2018, 2021, 2022
  • Universiteitsport Suid-Afrika Kampioenskappe
    • Spiesgooi: 2016, 2017, 2018, 2019, 2021, 2022
  • Suid-Afrikaanse o.20-kampioenskappe
    • Spiesgooi: 2016
  • Suid-Afrikaanse Junior Kampioenskappe
    • Spiesgooi: 2015

Verwysings

[wysig | wysig bron]