Hartsblaarspeldekussing
Voorkoms
Hartsblaarspeldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. cordatum
|
Binomiale naam | |
Leucospermum cordatum E.Phillips, 1923
|
Die hartsblaarspeldekussing (Leucospermum cordatum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en word gevind in die Kogelberg. Die struik word 20 cm hoog en dra blomme van Julie tot Desember.
In Engels staan dit as die Heart-leaf pincushion bekend.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hartsblaarspeldekussing.