Haketia
Voorkoms
Haketia חקיטייה, حاكيتيا | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Marokko Venezuela Israel Brasilië | |
Gebied: | Noord-Afrika | |
Totale sprekers: | ||
Taalfamilie: | Indo-Europees Romaans Wes-Romaans Gallo-Iberies Ibero-Romaans Wes-Iberies Spaans Ladino Haketia | |
Skrifstelsel: | Arabiese alfabet Hebreeuse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: |
| |
ISO 639-3: | — | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Haketia (Hebreeus: חקיטייה, Arabies: حاكيتيا) is 'n bedreigde Joods-Marokkaanse Romaanse taal, ook bekend as Djudeo-Español of Ladino Occidental (westelike Ladino). Dit is versprei oor die hele noorde van Marokko soos in Tétouan en Tangier en die Spaanse dorpe Ceuta en Melilla. In Ceuta en Melilla het dit gedeeltelik die status van 'n amptelike taal gehad voor dit vanaf 1860 deur moderne Spaans verdring is.[1] 'n Variant van Haketia word ook in Algerië (Oran) gepraat en staan bekend as Tetuani.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Haketia. El Djudeo-Espanyol de Africa del Norte[dooie skakel]. Ya'akov Bentolila. Los Muestros N°61, Desember 2005.