Kevin James
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kevin James | |
Geboortenaam | Kevin George Knipfing |
---|---|
Geboorte | 26 April 1965 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kevin James (gebore 26 April 1965) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Paul Blart: Mall Cop (2009), Here Comes the Boom (2012), Paul Blart: Mall Cop 2 (2015), en Pixels (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: Hitch
- 2006: Grilled
- 2006: Barnyard
- 2007: I Now Pronounce You Chuck & Larry
- 2009: Paul Blart: Mall Cop
- 2010: Grown Ups
- 2011: Zookeeper
- 2011: The Dilemma
- 2012: Here Comes the Boom
- 2012: Hotel Transylvania
- 2013: Grown Ups 2
- 2014: Fight Spirit Pride
- 2015: Paul Blart: Mall Cop 2
- 2015: Pixels
- 2015: Hotel Transylvania 2
- 2016: True Memoirs of an International Assassin
- 2017: Sandy Wexler
- 2018: Hotel Transylvania 3: Summer Vacation
- Valet Guys
- Stranded
- 44
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1994: Sandblast
- 1998: The King of Queens
- 2000: Funny Flubs & Screw-Ups
- 2001: Dinner for Five
- 2016: Kevin Can Wait
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: Nowhere Fast
- 2002: The Honeymooners 50th Anniversary Celebration
- 2005: Making the Cut: The Road to Pebble Beach
- 2008: New Year's Eve with Carson Daly
Video's
[wysig | wysig bron]- 2005: 'Hitch': Dance Steps Made Easy
- 2005: 'Hitch': Love in New York
- 2005: 'Hitch': Style
- 2005: Will Smith's Red Carpet Race
- 2006: Method Acting with Kevin James
- 2006: Utter Talent: Voices of Barnyard