Kortvlerktinktinkie
Voorkoms
Kortvlerktinktinkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. brachypterus
|
Binomiale naam | |
Cisticola brachypterus (Sharpe, 1870)
|
Die kortvlerktinktinkie (Cisticola brachypterus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in welige gras in oop boomveld en savanne. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die short-winged cisticola.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Cisticola brachypterus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)