Kolkarakter
Voorkoms
In tipografie is 'n kolkarakter of koeëlpunt (Engels: "Bullet"), •, 'n tipografiese simbool of glif wat gebruik word om items in 'n lys voor te stel. Byvoorbeeld:
- Brood
- Melk
- Piesangs
Die koeëlsimbool kan enige verskeidenheid van vorme aanneem, soos sirkelvormig, vierkantig, diamant of pyl. Lyste wat met koeëls gemaak word, word genoem koeëlpuntlyste.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kolkarakter.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir kolkarakter.