Drakensberglewerik
Voorkoms
Drakensberglewerik | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. ruddi
|
Binomiale naam | |
Heteromirafra ruddi (Grant, 1908)
| |
Verspreiding |
Die Drakensberglewerik (Heteromirafra ruddi) is 'n skaars, gelokaliseerde en endemiese standvoël in hooglandveld met kort gras. Die voël is 14 cm groot en weeg 25 - 28 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rudd's Lark. Die voël is kwesbaar weens habitatverlies en agteruitgang.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Heteromirafra ruddi". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)