[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

De Bos-dam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die De Bos-dam verskaf water aan Hermanus in die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit. Hermanus kry ook water uit tien boorgate.