Dash Mihok
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dash Mihok | |
Geboortenaam | Dashiell Raymond Mihok |
---|---|
Geboorte | 24 Mei 1974 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dash Mihok (gebore 24 Mei 1974) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Romeo + Juliet (1996), The Day After Tomorrow (2004), Punisher: War Zone (2008), en Silver Linings Playbook (2012).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1996: Romeo + Juliet
- 1998: Telling You
- 1999: Whiteboyz
- 2001: Finder's Fee
- 2001: One Eyed King
- 2001: The Journeyman
- 2004: The Day After Tomorrow
- 2004: Death Valley
- 2007: Loveless in Los Angeles
- 2007: Superheroes
- 2008: Punisher: War Zone
- 2010: Lifted
- 2011: The Mortician
- 2011: On the Inside
- 2012: Silver Linings Playbook
- 2012: 2nd Serve
- 2016: Car Dogs
- 2017: The Girl Who Invented Kissing
- 2018: Green Olds
- 2018: Sleeping in Plastic
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1996: Pearl
- 2012: Greetings from Home
- 2013: Ray Donovan
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: Murderous Intent
- 2000: Live Girls
- 2004: Hustle
- 2015: Best of Boxing 2014
Video's
[wysig | wysig bron]- 1999: Alanis Morissette: So Pure
- 2002: A Day in the Life of Nancy M. Pimental
- 2003: Blue Code