[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Danone

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Danone
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1919
Hoofkantoor ParysFrankryk
SleutelpersoneEmmanuel Faber (hoof- uitvoerende beampte)
Gebied bedienWêreldwyd
ProdukteBabavoeding, koffie, suiwelprodukte en nie-suiwelprodukte, kruieprodukte, gebottelde water, roomys, voedingsaanvullings.
Inkomste€25,29 miljard
Werknemers104 843
Webwerfdanone.com

Danone is 'n multinasionale Franse voedselonderneming met sy hoofkantoor in Parys. Die maatskappy is op die Euronext-beurs van Parys genoteer, waar dit in die CAC 40-aandelemarkindeks opgeneem word.[1]

Oor die jare het die onderneming op vier gebiede ontwikkel: vars suiwel- en plantprodukte, gebottelde water, mediese voeding en babavoeding.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]