David Griffin (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Griffin | |
Geboorte | 19 Julie 1943 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Griffin (gebore 19 Julie 1943) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Battle of Britain (1969) en Trog (1970), en in die televisiereekse Doctor Who (1963) en Keeping Up Appearances (1990).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1969: Battle of Britain
- 1970: Trog
- 1974: All I Want Is You... and You... and You...
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1961: The Fifth Form at St. Dominic's
- 1962: Outbreak of Murder
- 1963: Doctor Who
- 1966: Quick Before They Catch Us
- 1973: The Song of Songs
- 1976: Ripping Yarns
- 1990: Keeping Up Appearances
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1997: The Memoirs of Hyacinth Bucket