Guizhou
Voorkoms
Guizhou 贵州省 (Chinees) | |
---|---|
Die Huangguoshu-waterval in Guizhou | |
Ligging van Guizhou in die Volksrepubliek China | |
Koördinate: 26°50′0″N 106°50′0″O / 26.83333°N 106.83333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Hoofstad | Guiyang |
Grootste stad | Guiyang |
Regering | |
• Tipe | Regering van Guizhou |
• Sekretaris | Shen Yiqin |
• Goewerneur | Li Bingjun |
Oppervlak | |
• Totaal | 176 167 km2 (68 018 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 34 746 468 |
• Digtheid | 200/km2 (510/vk. myl) |
• Rang | 19de |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Etniese groepe | Han (62%), Miao (12%), Buyei (8%), Dong (5%), Tujia (4%), Yi (2%), ongeklassifiseer (2%), Gelao (2%), Sui (1%) |
Webwerf | www.gzgov.gov.cn |
Guizhou (Chinees: 贵州, Pinyin: Guìzhōu, ; alternatief: Kweichow) is 'n provinsie van die Volksrepubliek China. In 2010 het die provinsie 'n bevolking van 34 746 468 gehad.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Doing Business in China – Survey". Ministry Of Commerce – People's Republic Of China. Besoek op 5 Augustus 2013.
- ↑ (en) "Communiqué of the National Bureau of Statistics of People's Republic of China on Major Figures of the 2010 Population Census [1] (No. 2)". National Bureau of Statistics of China. 29 April 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Julie 2013. Besoek op 4 Augustus 2013.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Guizhou.
- (zh) Amptelike webwerf van die Guizhou Provinsiale Regering Geargiveer 11 Mei 2000 op Wayback Machine
- (en) "Guizhou". Encyclopædia Britannica. Besoek op 24 Maart 2021.