Grootglansspreeu
Voorkoms
Grootglansspreeu | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. australis
|
Binomiale naam | |
Lamprotornis australis (Smith, 1836)
| |
lae digtheid verspreiding hoë digtheid verspreiding |
Die grootglansspreeu (Lamprotornis australis) is 'n amper endemiese algemene standvoël in savanne en droë breëblaarboomveld. Die voël is 32 cm groot en weeg 112–128 gram. In Engels staan dit bekend as die Burchell's starling.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Lamprotornis australis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Grootglansspreeu.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Grootglansspreeu